Seester Klas (2-3jr -"Pottie Train")

Hierdie is die 18 maande -2 jaar en 6 maande  klas. Die Seester klas is beter bekend as die Bambino "pottie train" klas.

Hier is dit die werk van die geduldige Juffrou en Assistent om die peuters te help met die groot stap van doek na toilet met die "onsuite" potjies tot hulle beskikking.

Sover moontlik probeer ons vannaf hierdie klas die nuwe kurrikulum te volg soos uiteengesit op die vorige bladsy.

Seester klas-1
Seester klas-2
Seester klas-3
Seester klas

Copyright © 2017. Bambino Creche All Rights Reserved/ Bambino Bewaarskool Alle Regte Voorbehou.
Telephone 021 981 2434 | Fax 021 981 2434 | Address: Goedehooplaan nr 6, Brackenfell, 7560, Cape Town
Powered by: IT Giant Web