Seerower klas (Gr R)
Die Seerower klas is vir ons Gr R kleuters van 5- 6 jaar oud.
Die Seerower klas volg voluit die kurrikulum soos op die vorige bladsy uiteengesit. Om ons kleuters finaal voor te berei vir die eerste grootskool dag in hulle lewe.
Hier poog ons om die skool omstandighede te repliseer, sodat hulle gewoond kan raak aan die roetine wat daar gehandhaaf word in die groot skool.