Seekat klas (Gr R)

Die Seekat klas is vir ons Gr R kleuters van 5- 6 jaar oud.

Die Seekat klas volg voluit die kurrikulum soos op die vorige bladsy uiteengesit. Om ons kleuters finaal voor te berei vir die eerste grootskool dag in hulle lewe.

Hier poog ons om die skool omstandighede te repliseer, sodat hulle gewoond kan raak aan die roetine wat daar gehandhaaf word in die groot skool.

Seekat klas-1
Seekat klas-2
Seekat klas-3
Seekat klas-4
Seekat klas-5
Seekat klas-6
Seekat klas-7
Seekat klas-8
Seekat klas

Copyright © 2017. Bambino Creche All Rights Reserved/ Bambino Bewaarskool Alle Regte Voorbehou.
Telephone 021 981 2434 | Fax 021 981 2434 | Address: Goedehooplaan nr 6, Brackenfell, 7560, Cape Town
Powered by: IT Giant Web