Bambino Fasiliteite - Fasiliteite

By Bambino streef ons daarna om gemoedsrus te bied vir jou as ouer waar jy jou kind toevertrou in ons sorg elke dag. Veiligheid is ons nommer 1 prioriteit. Daarmee saam is die kinders se gesondheid en intelektuele groei en stimulasie vir ons ewe belangrik. 

Daarom bied ons die volgende ongelooflike fasiliteite as n standaard:

  • Volle toegangsbeheer om U kinders veilig te hou totdat U hulle persoonlik kom optel.
  • n Moderne kombuis waar heerlike maaltye en koeldrankies daagliks vars voorberei word soos uiteengesit deur die Departement van Gesondheid.
  • Oopplan badkamers met lae wasbakke en lae toilette sodat die kinders ten alle tye gemonitor kan word.
  • n Heerlike TV kamer waar die kinders kan televisie kyk, speel en saamsing, met ons groot verskeidenheid van kinder DVD's, veral op daardie koue nat winter dae.
  • n Groot afgesperde speelarea waar al die kinders veilig kan speel op toerusting wat veilig is vir die verskillende ouderdomme, onder die waaksame oë van ons bekwame onderwysers en tannies. Die sand in die sandput word klokslag vervang met nuwe sand, soos per Departement van Gesondheid regulasies.

Fasiliteite-1
Fasiliteite-2
Fasiliteite-3
Fasiliteite-4
Fasiliteite-5
Fasiliteite
IMG 2522
IMG 2575
IMG 2576
IMG 2596
IMG 2597
WhatsApp Image 2021-01-01 at 111834
WhatsApp Image 2021-01-01 at 1118343
WhatsApp Image 2021-01-01 at 1118346
WhatsApp Image 2021-01-01 at 1118347
WhatsApp Image 2021-01-01 at 1118348
WhatsApp Image 2021-01-01 at 111848
WhatsApp Image 2021-01-01 at 1118491
WhatsApp Image 2021-01-01 at 1119053
WhatsApp Image 2021-01-01 at 1119241
WhatsApp Image 2021-01-01 at 111926
WhatsApp Image 2021-01-01 at 1119571
WhatsApp Image 2021-01-01 at 111958
WhatsApp Image 2021-01-01 at 1119581
WhatsApp Image 2021-01-01 at 112205
WhatsApp Image 2021-01-01 at 1122051
WhatsApp Image 2021-01-01 at 1122054

Copyright © 2017. Bambino Creche All Rights Reserved/ Bambino Bewaarskool Alle Regte Voorbehou.
Telephone 021 981 2434 | Fax 021 981 2434 | Address: Goedehooplaan nr 6, Brackenfell, 7560, Cape Town
Powered by: IT Giant Web